Juffrou Linky Avontuur Boks

Juffrou Linky Avontuur Boks

R1,175.00

Die Juffrou Linky Avontuur Boks is ’n temagebaseerde aktiwiteitsboks vir kinders, propvol opwindende aktiwiteite, lekker liedjies en eksklusiewe volg-saam video-inhoud saam met Juffrou Linky. Ons verseker ure se pret! Die eerste van sy soort in Suid-Afrika!

  • Doen, speel en sing saam met Juffrou Linky!
  • Elke aktiwiteit is ’n volg-saam avontuur – met eksklusiewe video’s en liedjies.
  • Als wat jy nodig het is in die boks.
  • Slegs ’n beperkte hoeveelheid voorraad beskikbaar.

Rating & Review

Based on 0 Reviews

There are no reviews yet.