'n Temagebaseerde aktiwiteitsboks propvol opwindende aktiwiteite, lekker liedjies en eksklusiewe volg-saam video's saam met Juffrou Linky. Als wat jy nodig het, is in die boks.
Elke aktiwiteit is 'n volg-saam avontuur — met eksklusiewe video's en liedjies.
Alle Juffrou Linky-bokse word weekliks op 'n Maandag uitgestuur. Bestel voor Sondag middernag vir die volgende besending.
Nee — dis 'n eenmalige boks. Jy betaal net een keer.
Als wat jy vir die aktiwiteite nodig het, is in die boks. Die volg-saam video's en liedjies wys julle hoe.
Daar is slegs 'n beperkte hoeveelheid voorraad beskikbaar — bestel solank dit nog beskikbaar is.
Nog 'n vraag? WhatsApp ons op 069 817 3188 of e-pos info@adventurebox.co.za.
Bestel voor Sondag middernag vir Maandag se besending.