1 – 2 Jaar Digitale Boeke
R97.00
- Pret en interaktiewe digitale boeke – Stories sluit klanke, vrae en opvoedkundige video-elemente in.
- ’n Splinternuwe storie-ervaring – Verras jou kind met prettige en boeiende stories.
- Elke bundel het ’n unieke tema – Daar is vier stories in elke bundel.


