Die Juffrou Linky Avontuur Boks

Die Juffrou Linky Avontuur Boks is ’n temagebaseerde aktiwiteitsboks vir kinders, propvol opwindende aktiwiteite, lekker liedjies en eksklusiewe volg-saam video-inhoud saam met Juffrou Linky. Die eerste van sy soort in Suid-Afrika!

Tyd oor om te bestel voor die volgende besending

Dae
Ure
Min
Sek

Moet nie op die avontuur uitmis nie... 🥰

Wat is in die boks?

  • Doen, speel en sing saam met Juffrou Linky!
  • Elke aktiwiteit is ’n volg-saam avontuur – met eksklusiewe video’s en liedjies.
  • Als wat jy nodig het is in die boks.
  • Slegs ’n beperkte hoeveelheid voorraad beskikbaar.

Voorafbestellings nou oop

Neem kennis

Neem asseblief kennis dat alle Juffrou Linky Bokse weekliks op ’n Maandag uitgestuur word

0